Update
MOSSELBAAI NUUS - Brandbestryders verbonde aan Mosselbaai Munisipaliteit se Brand en Rampbestuursdienste het gisternag met groot sukses deur middel van beheerde brande gehelp om die brand wat by Haelkraal woed, deels onder beheer te kry.
Mosselbaai se brandbestryders het vanoggend van die brand onttrek, maar die Eden Distriksmunisipaliteit, wat tans beheer uitvoer oor die brandbestrydingsoperasies, het pas berig dat hul spanne beheer oor die Oostelike flank verloor het.
Mosselbaai munisipaliteit se hulp is weer ingeroep.
Lees vorige artikels:
• Jongste nuus oor brande
• Latest fire update
• Brandbestryders benodig kos en water
• Update on raging fires
• Latest on fires
• Winde bemoeilik brandbestryding
• Fire: 400 Hectares of plantation destroyed
• Latest on Haelkraal fire
• Update on Haelkraal fire
• Haelkraal fire update
• Update on fire at Haelkraal
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'