MOSSELBAAI NUUS - Die Midbrak Buurtwag vergadering word op Dinsdag, 18 Desember om 18:00 in die Reebok Gemeenskapsaal gehou.
Die vergadering is spesiaal so geskeduleer sodat vakansiegangers ook die vergadering kan bywoon.
Met die aansienlike toename van internet bedrog sal die buurtwag 'n kenner op die gebied kry om besoekers toe te spreek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'