Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die Dias-museum se 29ste verjaarsdag is feestelik in Mosselbaai herdenk.
Die besoekende konsul-generaals en diplomate asook die Wes-Kaapse LUR'e, ministers Anroux Marais en dr Ivan Meyer het die luisterryke geleentheid saam met hul gasheer, die uitvoerende burgemeester, raadsheer Harry Levendal en ander gemeenskapsleiers bygewoon.
Deel van die vieringe was ook die gewilde jaarlikse seremonie om die verjaardagkoeke te sny.
Deel van die vieringe was ook die gewilde jaarlikse seremonie om die verjaardagkoeke te sny.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'