MOSSELBAAI NUUSFLITS - Gewapende rowers het vanmiddag by die perseel van die Mosselbaai Bakkery toegeslaan.
Na wat verneem word, het die rowers met kontant gevlug.
Niemand is in die voorval beseer nie.
Meer inligting volg sodra dit beskikbaar word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'