GROOT BRAKRIVIER NUUS - Die Wolwedans ddam se alarm het kort vantevore op Groot-Brakrivier onophoudelik afgegaan.
Die Groot-Brakrivier-polisie het bevestig dat hulle telefone onophoudelik lui met bekommerde inwoners wat wil weet wat aangaan.
Kommunikasiebeampte, sers Laurianne Botha het bevestig dat dit 'n tegniese probleem is.
"Daar is mense op die toneel en die probleem sal herstel word."
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'