Sponsored Content
SAKENUUS - Droom jy van kusluuksheid? Hierdie pragtige huis by 382 Bushbuck Drive in die gesogte Pinnacle Point Landgoed bied ’n 180-grade uitsig oor die Indiese Oseaan dwarsdeur die jaar.
Hierdie eiendom, wat Woensdag 10 September om 13:00 (op die perseel en aanlyn) opgeveil word, kombineer elegansie en gerief met moderne afwerkings, ruim leefareas en asemrowende omgewing.
Veiling van 382 Bushbuck Drive, Pinnacle Point
- Woensdag, 10 September om 13:00
- Op perseel en aanlyn veiling
- Besigtiging slegs per afspraak: 3 & 9 September van 12:00 - 13:00
- Skakel Frederick by 066 247 1374
Verbeteringe:
- 3 Slaapkamers (hoof-en suite)
- 3.5 Badkamers
- Kombuis
- Spens, skottelgoedkamer & waskamer
- Sitkamer
- Gesins-/TV-kamer
- Binnebraai/bbq-area
- Eetkamer
- Ingangsaal
- Dek met swembad
- Wynkelder
- 3 Motorshuise
- 4 Buiteparkeerplekke
- En baie meer!
Meer inligting: https://bekkergroup.co.za/382-bushbuck-drive-pinnacle.../
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’