Die eerste Ultra Trail Sleeping Beauty-bergwedloop wat die afgelope Saterdag op die wandelpaaie buite Riversdal aangebied is, het die 265 drawers wat in aksie was, in vervoering gehad. Hugo Redelinghuys het met Tielman Roos, een van die mede-organiseerders, gesels oor sy indruk van die UTSB-bergwedlope.