MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park het hierdie eerste kwartaal van 2023 drie nuwe onderwyseresse verwelkom en weet dat hulle baie gelukkig by die Parkies sal wees.
Me Lizl Smook – Graad 5.
Me Hendré Terblanche – Graad 1.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'