MOSSELBAAI NUUS - Die kantoor van die Mossel Bay Advertiser sluit vandag, Donderdag 20 Desember vir die feesseisoen en heropen op Maandag 7 Januarie 2019.
Ons eerste uitgawe van 2019 sal Vrydag 11 Januarie op die rakke wees!
Ons wens ons lesers 'n veilige en voorspoedige kersseisoen en Nuwejaar!
Dankie vir die ondersteuning in 2018!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'