Update
MOSSELBAAI RUGBY NUUSFLITS - Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn het die Mosselbaaiers die loef afgesteek deur met 33:22 oor Punt Hoërskool te seëvier.
Kyk 'n video van vroër vandag:
Lees 'n vorige artikel hier: Punt Hoërskool meet kragte op Oudtshoorn
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'