Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Punt Hoërskool van Mosselbaai meet vandag kragte met Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn.
Te oordeel aan die prestasie van die Punt se eerste netbalspan, wat Langenhoven oortuigend met 37:20 gewen het, kan toeskouers en ondersteuners seker wees van 'n verbete stryd tussen die onderskeie deelnemende spanne.
Kyk 'n video hieronder:
Lees 'n vorige artikel hier: 'Oorlog' verklaar deur Punt
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'