Die binneruim van die nuwe Suzuki Vitara kan na gelang van persoonlike smaak en behoefte aangepas word deur elemente soos die sierstrook van die instrumentepaneel, die luguitlate en die horlosie met kontras-
Die nuwe Vitara word deur Suzuki se jongste M16A-petrolenjin aangedryf. Die viersilinder-eenheid van 1,6 liter is ontwerp om optimale kraglewering en brand-stofdoeltreffendheid te behaal deur die gebruik van 'n verskeidenheid maatreëls en tegnologieë wat onder meer wrywing aanspreek en die massa van interne komponente verlaag.