MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaai se Wetstoepassingseenhede is versoek om streng op te tree teen enige persoon wat sou bestuur onder die invloed van alkohol.
Motoriste word versoek om nie te drink en te bestuur nie.
Bestuur onder die invloed veroorsaak 'n risiko vir beide die bestuurder van 'n voertuig en sy passasiers, alle ander padgebruikers, voetgangers en eiendom.
So sê advokaat Thys Giliomee, Munisipale Bestuurder Mosselbaai Munisipaliteit.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'