Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Motoriste wat vanaf die R328 Hartenbos - Oudsthoorn pad op die N2 ompad moes ry tot by die Klein-Brakrivier afrit, kan die R102 gebruik oor die brug by die Klein-Brakrivier na Riverside.
Daar is wel 'n stop en ry weerskante in plek vir eenrigting verkeer.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'