Die verdagte word aangekla van die moord, ontvoering en verkragting van die 17-jarige Lesley-Ann Maya.
Lesley-Ann se liggaam is in April 2015 tussen riete naby haar huis in Powertown, gevind.
Die polisie ondersoek ook die moontlikheid dat die verdagte met die moord van twee 15-jarige leerders aan dieselfde skool verbind word.
- Powertown murders: Case in high court
- Powertown-moorde: Verdagte dié week in hof
- Opvolg: Powertown-moorde
- Powertown-moordverdagte in hof
- Speurder vertel van Powertown-ondersoek
- Man vas vir Powertown-moorde
- Roudiens vir 3 vermoorde tieners
- Inwoners kom op lyk af
- Gemeenskap leef in vrees.
- Urgent community meeting after body found
- Opvolg: Tienermeisie se oorskot gevind