Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die publiek het op Saterdag,10 September, die geleentheid gekry om die Punt-karavaanpark se eerste Lente-kampeer en buitelewe Ope-dag te besoek.
Verskeie kosstalletjies en uitstallers was op die kampeerterrein, en besoekers kon rustig tussen 09:00 tot 15:00 deur die karavaanpark stap.
Verskeie stalletjies met kamp- en buitelewe-toerusting was ook te koop aangebied.
VIDEO - Punt-Karvaanpark se eerste Lente-kampeer en buitelewe Ope-dag (Video: Jannie du Plessis).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'