JONKERSBERG NUUS - Die 24-jarige man wat verdink word van die grusame moord op Jonkersberg se bibliotekaresse, Russel Ayford, het vandag in die landdroshof op Groot-Brakrivier verskyn.
Ayford is op Donderdag, 13 Februarie in die bosse op Jonkersberg in hegtenis geneem in verband met die grusame moord op Clodine Nuys (22).
Ayford bly in aanhouding.
Hy verskyn weer volgende week in die hof om formeel om borgtog aansoek te doen.
VERWANTE ARTIKELS:
- Moord ruk dorpie, verdagte vas
- Moordverdagte probeer weghardloop
- Gemeenskap geruk deur Clodine se wrede dood
- Vrae oor motief na bibliotekaresse wreed vermoor is
- Liggaam van bibliotekaresse gevind
'Ons bring jou die nuutste Jonkersberg, Tuinroete nuus'