Update
LATEST UPDATE @ 16:18 - Police have launched a manhunt for a person who they believe can assist them in the investigation of the murder of Clodine Nuys (22). Police spokesperson Captain Malcolm Pojie says the person they are looking for fled from a house in Jonkersberg.
JONKERSBERG NUUS - Die gemeenskap van Jonkersberg kom vanaand bymekaar om die sinnelose en wrede dood van Clodine Nuys (22) te bespreek.
Gemeenskapsleier, Annie Ayford sê Jonkersberg is ‘n hegte gemeenskap met ongeveer 120 inwoners.
Ayford sê hulle veilige hawe het nou in iets grusaam en onveilig verander.
"Ons is nie gewoond dat sulke goed in ons gemeenskap gebeur nie. Ons is almal baie diep hierdeur geraak."
Intussen het die polisie bevestig dat hulle leidrade opvolg en op die spoor van ‘n moontlike verdagte/verdagtes is.
Lees verwante artikels:
'Ons bring jou die nuutste Jonkersberg, Tuinroete nuus'