Sers. Lauriane Botha, die woordvoerder vir die Groot-Brakrivier-polisie, het op Dinsdag 5 Mei weer in die hof verskyn.
Botha is in Februarie op aanklagte van korrupsie, regsverydeling en intimidasie gearresteer.
Haar saak is Dinsdag weer vir verdere ondersoek uitgestel. Haar volgende verskyning is op 9 Junie.
Vorige artikels:
- Meer besonderhede oor Groot-Brak-polisiewoordvoerder se aanklagte
- Groot-Brak-polisiebeampte gearresteer, verskyn in hof
- Case against Great Brak officer postponed
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’