MOSSELBAAI NUUS - Die vierde geslag Catherina Johanna Petronella (Katie) is op Sondag, 5 Augustus in die NG Kerk Welgemoed gedoop.
Baba Katie van Niekerk is in dieselfde dooprok gedoop waarin haar groot-oumagrootjie (1872), haar oumagrootjie (1911) en ma Katie gedoop is.
Hier is ouma Katie Müller van Herbertsdale saam haar dogter Katie van Niekerk en kleindogter Katie.
Hier is ouma Katie Müller van Herbertsdale saam haar dogter Katie van Niekerk en kleindogter Katie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'