Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Debbie Benjamin, organiseerder van 'n teen geweld groep wat onlangs tydens 'n optog 'n memorandum aan die polisie oorhandig het teen geweld teen vroue en kinders vanoggend by die Mosselbaai Landdroshof waar 'n 21-jarige man in verband met die moord op Michaela Booysen (17) in die hof verskyn het.
Die saak is uitgestel na Maandag, 14 Oktober vir 'n formele borgaansoek.
Kyk 'n video hieronder:
Gemeenskapslede het vanoggend opgetrek na die Mosselbaai Landdroshof waar 'n 21-jarige man in verband met die moord op Michaela Booysen (17) in die hof verskyn het.
Lees verwante artikels:
- Learners accused of murder remain in custody
- Wagte en polisie patrolleer skool en omgewing
- School stabbing update
- Attack at school: 3 learners arrested
- Opvolg: Messtekery by hoërskool
- Messtekery by hoërskool
- Tienermeisie vir haar tekkies vermoor
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'