Breaking News
MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polisie is tans op die toneel by Hillcrest Sekondêre Skool in D’Almeida waar ‘n leerder vroeër vandag in ‘n messtekery betrokke was.
Volgens inligting het die verdagtes weggehardloop.
Die motief vir die messtekery word ondersoek.
‘n Opvoeder by die skool het berig dat die voorval enkele meter vanaf haar klaskamer as plaasgevind het.
Navrae oor die voorval is aan die Da Gamaskop-polisie gerig.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'