MOSSELBAAI NUUS - Die Groot-Brakrivier-polisiestasie se gewone kontaknommers is buite werking.
Die kommunikasiebeampte, sers Lauriane Botha, versoek dat die publiek die sektor-nommer (082 522 2807) gebruik om die polisiestasie te kontak.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'