Update Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die NSRI se reddingsboot het gaan hulp verleen aan ‘n vistreiler wat in die nag naby Vleesbaai se strand vasgeval het.
Vorige pogings om die vistreiler terug see toe te sleep, was nog onsuksesvol.
Kyk 'n video hieronder.
Na ‘n halfuur se gespook sedert ongeveer 07:00 vanoggend, is die vistreiler gedraai en kon dit van die sandbank af gesleep word, danksy die NSRI se intervensie, aldus ‘n ooggetuie op Vleesbaai.
Klik hier om na Craig Lambinon te luister
Lees 'n vorige artikel hier: Vistreiler in nood op vleesbaai
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'