MOSSELBAAI NUUS - Drama speel sedert gisternag af in Vleesbaai na aanleiding van ‘n vistreiler wat gestrand het.
‘n Ooggetuie van Vleesbaai berig dat ‘n reddingspoging reeds etlike ure aan die gang is om die vistreiler terug see toe te sleep.
Tot dusver was die pogings onsuksesvol.
Meer inligting volg.
Tot dusver was die pogings onsuksesvol. 'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'