MOSSEL BAY NEWS - Martie Swart (88) woon in Hartenbos en werk deesdae onverpoosd om haar agt kleinkinders met die mooiste gebreide popklere te bederf.
Hier is Martie by die klere wat sy onlangs gebrei het.
Martie Swart wys een van die pragtige rokke wat sy vir haar kleinkind se pop gemaak het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’