Update
MOSSELBAAI NUUS - Dit is so pas bevestig dat die brand by Ruiterbos onder beheer gebring is.
Die brandbestryders verbonde aan die Mosselbaai Brand en Rampbestuursdienste is van die toneel onttrek maar bly op bystand sou die brand weer opvlam.
Intussen is die personeel van CapeNature en MOT op die toneel om die situasie te monitor.
Weerlig was waarskynlik die oorsaak van die brand.
Niemand is beseer nie.
Lees vorige artikels:
• Update: Robinson Pass fire
• Robinsonpas steeds oop vir verkeer
• Weerlig rede vir brand
Weerlig het moontlik die brand veroorsaak. Foto's: Adéle Geyer
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'