Advertorial
MOSSELBAAI SAKENUUS - Dit is reeds 10 jaar sedert Cachalot se nederige begin op die Mosselbaai Hawe wat deur vier vriende, en nou vennote, met slegs 2 werknemers gestig is.
Soos hulle slagspreuk lees “Celebrating Life”, gaan die besigheid daaroor om te doen waarvoor hulle lief is en dit te doen met passie en oorgawe.
Op Saterdag 16 Junie, gaan die lewensviering voort wanneer hulle hul 10de verjaarsdag vier.
As ‘n teken van hul waardering, vir God se genade sowel as hulle lojale kliënte, wil hulle graag teruggee deur hulle gewilde “Hake & Chips” of “Calamari & Chips” te verkoop onder 2008 se prys! Alle opbrengs sal geskenk word aan waardige, plaaslike, liefdadigsheidsorganisasies.
Kom geniet die dag saam met ons waar daar vollop opwinding en speletjies vir kinders gaan wees sowel as weggeepryse en kompetisies. Algoa FM sal daar wees met hulle “Hit Mobile” wat sal sorg vir vermaak.
Cachalot George: York Straat 044 873 0755 en Cachalot Mosselbaai: Louis Fourieweg by die Agri gebou 044 695 0094.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'