Daar is voorgestel dat die ganse verminder word, elke jaar met broeityd. Jag skyn die enigste oplossing, volgens 'n briefskrywer. Ek wil die owerhede egter daarop wys dat ganse vir hul leeftyd paar, dieselfde mannetjie en wyfie vir altyd. Moenie hulle skei nie!