Sunette Becker van Mosselbaai skryf:
Spongebob Hester en Fanie wil vir almal wat betrokke by die Best of Mossel Bay-kompetisie was dankie sê, asook vir die munisipaliteit en betrokkenes wat vir die entrepreneurs die platform skep om deel van die groei van ons dorp te kan wees.
Vir al ons kliënte, baie dankie vir julle ondersteuning en stemme. Ons waardeer dit baie.