Die volgende trofeë is oorhandig aan individuele presteerders:
- Meeste vangste interklub: Banie Vermeulen (57 vis).
- Grootste oneetbare vis: Skeurtandhaai van 181,94kg deur Renier Westraad.
- Grootse eetbare vis: Kabeljou van 9,92kg deur Johan Strauss.
- Klub wat die meeste ligas gewen het: Triton (Mosselbaai).
- Meeste eetbare vis vrygelaat deur hengelaar: Hennie Kleyn (13 visse).
- Ouer-en-kind-trofee: André en Luan Els.
- Tophengelaar oor twee jaar: Hendrico Lesch.
- Topvrou: Nicole Crause.
- Top o/16: Nicole Crause.
- Top o/21: Marius Baard.
- Topmeester: Kallie Erasmus.
- Topgrootmeeester: Johan Strauss.
- Top drie hengelaars van die jaar: 1. André Els (444,17kg) 2. Niel de Jager (255,49kg) 3. Renier Nortje (247,87kg).
- Beste vordering: Nicole Crause.
- Junior van die jaar: Marius Baard.
- Sportvrou van die jaar: Elzanne Cronje.
- Senior sportman van die jaar: Renier Nortje.
- Meester van die jaar: Kallie Erasmus.
- Grootmeester van die jaar: Johan Strauss.