GROOT-BRAKRIVIER RUGBYNUUS - Groot-Brakrivier se rugbyspan het op Saterdag, 18 Mei teen Progress van Rosemoor op die sportgrond van Greenhaven gespeel.
Progress se spelers het met hul fiksheid verras en die wedstryd 20-14 gewen.
Groot Brak was teen rustyd nog voor met 'n telling van 7-3, maar Progress het geen genade getoon nie in die harde wedstryd vir veral die voor- en agterspelers.
'Ons bring jou die nuutste Groot-Brakrivier, Tuinroete nuus'