TUINROETE DISTRIK SPORTNUUS - Die Westelike Provinsie het Saterdag, 30 Oktober behoorlik skoonskip gemaak toe hulle die A-, C- en D-afdelings tydens Eden se interdistrikte-toernooi gewen het.
Die toernooi het op Riversdal se bane plaasgevind.
Eden, die Westelike Provinsie, Kaapse Wynland en Overberg het mekaar die stryd aangesê.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'