MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park se 32ste Sewes-toernooi vind plaas vanaf 27 - 29 Julie op hul sportterrein plaas.
Park sien daarna uit om sportspanne van 22 skole na ‘n naweek propvol hokkie, rugby en netbal te verwelkom.
Die Sewes-toernooi is een van Mosselbaai se groot sportgebeurtenisse van die jaar. Moet dit nie misloop nie!
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'