RIVERSDAL NUUS - Hoër Landbouskool Oakdale se 560 kg-toutrekspan, wat Suid-Afrika by die wêreldkampioenskappe in Nederland verteenwoordig het, is as die nuwe wêreldkampioen aangewys.
Die groep van 12 lede, wat onder die Protea-vaandel deelgeneem het, het al sewe hul trekke in die uitdunrondes gewen.
Lees meer op susterskoerant, Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'