Die dag was 'n reuse sukses en volgens die spanlede, die perfekte geleentheid om die netbaljaar af te sluit.
Die klub bedank die volgende borge:
Suzette van Zeta Furnishers, Battery Centre, Supa Quick vir die borg van die medaljes en hul moeite om hul gazebo's op te slaan, Mug & Bean, Stationery Warehouse, Hartenbos Drankwinkel, Suid-Kaap Biltong, CBS Biltong, Danabaai Karwas, Head to Toe vir geskenkbewys, Danabaai Liquor Land, Evan Koen, ons waardeer alles wat julle vir ons gegee het vir die dag, Moss Ink, Wimpy, Aurora Home Made, Annique, Beauty at the Bay, Erina Beauty Salon, Andre Marx, Rauch Gertenbach, Santos Drankwinkel en Henry Marais.

Rauch Gertenbach se Smurfs het baie goed presteer.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai | Tuinroete nuus'