Bestuursvernuf, vertoonkuns en hope adrenalien het die sowat 11 bestuurders genoop om elkeen beter as die vorige te probeer wees en die voertuie is behoorlik deur hul passies gesit.
Maurice Paige van Isidingo-faam het ekstra luister aan die geleentheid verleen en het aan die wenners hul pryse en sertifikate oorhandig.
Klik hier vir fotogalery.
Julian van Rensburg met sy tweede prys saam met Maurice Paige van Isidingo-faam. Foto: Elaine van der Toorn
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'