MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaier, Liam Bennet (13) is lief vir sport en het onlangs aan 'n driekamp-wedloop op Groot-Brakrivier deelgeneem.
Liam is 'n leerder aan Milkwood Primêre Skool.
Hy is deel van 'n groep genaamd Biyethe Multisport waar jong mense ontwikkel word om profesioneel aan sport deel te neem.
Tydens die driekamp moes Liam swem, fietsry en hardloop.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'