SWELLENDAM SPORTNUUS - Die Swellendam Okinawan Goju Ryu Karateklub het Saterdag, 11 September weer hul virtuele gradering in dié dorp aangebied.
Die verrigtinge is voorafgegaan met 'n leersame gasshuku wat suksesvol afgelê is.
Volgens sensei Almary Rossouw moes studente dissipline en kundigheid tydens hul oefensessies handhaaf.
Verskeie kleurgordels is tydens die verrigtinge aan die studente oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Swellendam, Hessequa nuus'