MOSSELBAAI SPORT NUUS - Die vyfde jaarlikse karatekampioenskappe wat deel van Mosselbaai se Sport en Rekrasiefees vorm, is Saterdag, 12 Oktober by die binnenshuise sportsentrum in Uitbreiding 23 gehou.
Hier het plaaslike karateka geleentheid gekry om hulle talent teen ander klubs ten toon te stel.
Die JKA karateklub was die gasheer en die Kyosei Karate Shorin-ryu Seibukan het ook deelgeneem.
Die Kata-uitslae was as volg:
Seuns 2013/2014: 1. Maxwell Kannemeyer. 2. Luphiwa Ntlali.
Seuns 2011/2012: 1. Gerswyn Kannemeyer 2. Ethan Coetzee 3. Izay Michaels 4. Ethan Campher / Charl Hartnick.
Meisies 2009/2010: 1. Ivanene van Wyngaardt 2. Waydene Michaels 3. Marcelaine Fielies.
Seuns 2009/2010: 1. Tyrone Daniels 2. Gerrit Beukes 3. Simo Mketso 4. Jabes Michaels.
Meisies 2007/2008: 1. Zineqa Moolman 2. Vorne Coetzee 3. Khazmla Gelebhe.
Seuns 2007/2008: 1. Anroux Jaftha 2. Rayniqo Beukes 3. Riley Kammies.
Meisies 2005/2006: 1. Marodeen Fielies 2. Luce van Wyngaardt 3. Faith Gelebhe.
Seuns 2005/2006: 1. Elrich Karelse 2. Zadian Beukes 3. Caleb Moses 4. Alexandrew Uithaler.
Meisies 2003/2004: 1. Nasya Coetzee 2. Ashley Layland 3. Sinegugu Mabuto.
Seuns 2003/2004: 1. Angelo Beukes 2. John-Lee Pietersen 3. Micheal Karstens 4. Quinton Stanford.
Vroue ope: 1. Simone Brugger 2. Nasya Coetzee 3. Ashley Layland 4. Skye Bailey.
Mans ope: 1. Thaniel Frans 2. Apelele 3. Zandrie Boer.
Veterane vroue: 1. Kay September
Veterane mans: 1. Adrian Jaftha 2. Vance Oostendorp.
Kumite-uitslae (gevegkuns) is as volg:
Seuns 2013/2014: 1. Maxwell Kannemeyer 2. Luphiwe Nthali.
Seuns 2011/2012: 1. Ethan Campher 2. Charl Hartnick 3. Izay Michaels 4. Ethan Coetzee.
Meisies 2009/2010: 1. Waydene Michaels 2. Ivanene van Wyngaardt 3. Marshaleen Fielies.
Seuns 2009/2010: 1. Zadian Beukes 2. Jonathan Ruiters 3. Tyrone Daniels 4. Gerrit Beukes.
Meisies 2007/2008: 1. Vorne Coetzee 2. Zineqo Moolman 3. Khazmla Gelebhe.
Seuns 2007/2008: 1. Anroux Jaftha 2. Rayniqo Beukes 3. Riley Kammies.
Meisies 2005/2006: 1. Luce van Wyngaardt 2. Marodeen Fielies 3. Faith Gelebhe.
Seuns 2005/2006: 1. Alexandrew Uithaler 2. Elrich Karelse 3. Caleb Moses 4. Josh Oostendorp.
Meisies 2003/2004: 1. Nasya Coetzee 2. Sinegugu Mabuto 3. Ashley Layland.
Seuns 2003/2004: 1. Angelo Beukes 2. Michael Karstens 3. John-Lee Pietersen 4. Quinton Stanford.
Vroue ope: 1. Simone Brugger 2. Nasya Coetzee 3. Ashley Layland.
Enige iemand wat meer inligting oor die plaaslike klubs wil bekom kan vir Michael Coetzee kontak by 083 535 4175.
Van jongs af word karateka geleer om uitdrukking te gee aan hul intensies teen die opponent en gebruik die krete tydens die kata-oefening. Foto: Jannie du Plessis
Drie klubs het aan die toernooi deelgeneem en verskeidenheid gordels van alle kleure was te sien. Foto: Jannie du Plessis
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'