MOSSELBAAI NUUS - Die jaarlikse Colts & Fillies rolbaltoernooi is op 2 Maart by die Groot-Brakrivier rolbalklub gehou.
Dit is 'n jaarlikse toernooi wat reeds die afgelope 20 jaar deur Nico Dippenaar geborg word.
Vanjaar se toernooi is deur die Hartenbos-rolbalspan gewen.
Groot-Brakrivier rolbalklub se span het derde geëindig. Hier is Elize en Burger le Roux, Sandra Botes, Ronel Viljoen, Nico Dippenaar en Danie Brink.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'