MOSSELBAAI NUUS - Tydens Woensdag, 6 Maart se skietoefening het Cali Brown 'n baie goeie 96/100 geskiet om sodoende vir Suzette Herrer en Ivan Maddison in die tweede plek te dwing.
Met die 9mm het Cali ook die beste gevaar met 89/100.
Beste tellings van die dag was: 1. Cali Brown; 2. Suzette en Ivan; 4. Ounooi Bock; 5. Johan Uys; 6. Gert Nel; 7. Elmarie Maddison; 8.Rob Cumming; 9. Donovan Day; 10. Liam Brown; 11. Willie Nel.
Die volgende Woensdagoefening vind op 20 Maart plaas.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'