OUDTSHOORN NUUS - Daan Stander en Christo Pretorius het die afgelope naweek elkeen weer 'n wenposisie in die Mosselbaai-posduifklub ingepalm.
Die wedvlugte het vanaf Springfontein (560km) plaasgevind.
Daar is Saterdagoggend, weens verskeie redes besluit om die duiwe eers op die Sondag, 5 Augustus los te laat.
Die eerste wedvlug het om 07:15 begin met die tweede wat om 07:45 gevolg het.
Die wenduiwe was onderskeidelik om 15:03:21 (Daan) en 15:31:30 (Christo) in hul hokke.
Die 16 deelnemers het 170 duiwe vir die eerste loslating en 158 duiwe vir die tweede loslating gemandjie.
In die ope 1 wedvlug word Daan se wenduif gevolg deur een van Thys Steenkamp in die tweede plek, met Danie Barnard in die derde en vyfde plekke en Jan Rousseau vierde.
Christo se wenduif in die ope 2 wedvlug word gevolg deur Jan Rousseau (tweede), Thys Steenkamp (derde) en Christo wat nog 'n verdere vierde en vyfde plek inpalm.
Die duiwe van die Eden Unie word
hierdie naweek weer op SpringfontDaan Stander en Christo Pretorius het die afgelope naweek elkeen weer 'n wenposisie in die Mosselbaai-posduifklub ingepalm.
Die wedvlugte het vanaf Springfontein (560km) plaasgevind.
Daar is Saterdagoggend, weens verskeie redes besluit om die duiwe eers op die Sondag, 5 Augustus los te laat.
Die eerste wedvlug het om 07:15 begin met die tweede wat om 07:45 gevolg het.
Die wenduiwe was onderskeidelik om 15:03:21 (Daan) en 15:31:30 (Christo) in hul hokke.
Die 16 deelnemers het 170 duiwe vir die eerste loslating en 158 duiwe vir die tweede loslating gemandjie.
In die ope 1 wedvlug word Daan se wenduif gevolg deur een van Thys Steenkamp in die tweede plek, met Danie Barnard in die derde en vyfde plekke en Jan Rousseau vierde.
Christo se wenduif in die ope 2 wedvlug word gevolg deur Jan Rousseau (tweede), Thys Steenkamp (derde) en Christo wat nog 'n verdere vierde en vyfde plek inpalm.
Die duiwe van die Eden Unie word hierdie naweek weer op Springfontein lDaan Stander en Christo Pretorius het die afgelope naweek elkeen weer 'n wenposisie in die Mosselbaai-posduifklub ingepalm.
Die wedvlugte het vanaf Springfontein (560km) plaasgevind.
Daar is Saterdagoggend, weens verskeie redes besluit om die duiwe eers op die Sondag, 5 Augustus los te laat.
Die eerste wedvlug het om 07:15 begin met die tweede wat om 07:45 gevolg het.
Die wenduiwe was onderskeidelik om 15:03:21 (Daan) en 15:31:30 (Christo) in hul hokke.
Die 16 deelnemers het 170 duiwe vir die eerste loslating en 158 duiwe vir die tweede loslating gemandjie.
In die ope 1 wedvlug word Daan se wenduif gevolg deur een van Thys Steenkamp in die tweede plek, met Danie Barnard in die derde en vyfde plekke en Jan Rousseau vierde.
Christo se wenduif in die ope 2 wedvlug word gevolg deur Jan Rousseau (tweede), Thys Steenkamp (derde) en Christo wat nog 'n verdere vierde en vyfde plek inpalm.
Die duiwe van die Eden Unie word hierdie naweek weer op Springfontein losgelaat.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'