MOSSELBAAI NUUS - Op Saterdag, 6 April, het Hein’s Gym opslae gemaak op Danabaai met die Metal Madness 2024 Kragoptelkompetisie.
Die uitvoerende onderburgemeester, Alderman Cliffie Bayman, het die verrigtinge geopen met ‘n verwelkoming aan die atlete en die toeskouers.
Rhino Powerlifting Club (RPC) is een van drie federasies met Internasionale affiliasie in kragoptel in Suid Afrika, en 16 RPC Suid Afrikaanse rekords is opgestel.
Lees meer hieroor in Vrydag, 12 April, se Mossel Bay Advertiser.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’