SUID-KAAP GHOLFNUUS - Twee Riversdallers het met die Hennie Huysertrofee weggestap na afloop van die jaarlikse beterbal-stablefordkompetisie van Suid-Kaap Sages.
Grové Koch en Josef Botes het Dinsdag, 16 November stof in 26 pare wat gekompeteer het, se oë geskop.
Basie Nortjè het ook albei die naaste aan die pen pryse gewen.
Die laaste Suid-Kaap Sagestoernooi van 2021 is die IPS-kompetisie om die Bertus Louwtrofee op 6 Desember op Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'