MOSSELBAAI NUUS - Die NG Kerk Groot-Brakrivier het op 26 Maart hul jaarlikse gholfdag ter stuiwing van hul fondse by die Dolphin's Creek-gholfklub gehou. Dit was vir die kerk 'n voorreg om weens die Covid-19 pandemie, weer deel te wees van 'n poging van hoop, vir die pad vorentoe.
Die gholfdag was 'n goed georganiseerde, suksesvolle dag met selfs die weer wat saamgespeel het.
Die kerk bedank ook al die borge wat bygedra het tot die sukses van die dag.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'