MOSSELBAAI GHOLF-NUUS - Johan Smit en Louis de Jager (links) het die Pick n Pay geborgde gholfdag met 47 punte op die Dolphin's Creek-gholfbaan gewen.
Die formaat was 'n 4 BBB stableford-kompetisie en die goeie pryse het die beste uit elke speler gehaal.
Die naaswenners was Arnold du Pisani en Philip Claase (44 punte) wat in die middel verskyn. Regs is Colleen Beukes en James Barnard (44 punte) wat derde was.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'