MOSSELBAAI NUUS - Die Suid-Afrikaanse polisie benodig persone in ons gemeenskap wat energiek, intelligent, fiks en toegewyd is om hul gemeenskap op ‘n vrywillige basis te dien (geen finansiële vergoeding sal gegee word aan reserviste nie).
U moet ‘n minimum van sestien(16) ure per maand vrywillige dienste verrig.
Basiese aanstelling vereistes
1. SA Burger.
2. Tussen 20 en 50 jaar oud.
3. Mediese toetse(fisies, psigiese, asook psigometriese welstand)
4. Goeie en gesonde karakter wat deur o.a. agtergrond navrae bepaal word.
5. Graad 12 Sertifikaat.
6. Moet 2 amptelike tale kan praat en skryf, waarvan een Engels moet wees.
7. Vingerafdrukke en DNA monster sal geneem word.
8. Voltooiing van ‘n behendigheid vraelys.
9 Aansoeker sal gekeur en nagevors word.
10. Sal 6 maande opleiding gedurende naweke en na-ure ontvang.
11. Mag nie ‘n kriminele rekord of uitstaande kriminele/departementele sake teen hulle hê nie.(Vinger afdrukke sal geneem word).
12. Geen sigbare tatoeëermerke terwyl uniform gedra word mag sigbaar wees nie .
13. Dwelms en ook die oormatige gebruik van alkohol is nie toelaatbaar nie.
14. Benodig: Gesertifiseerde kopieë van ID, Bestuurslisensie en huweliksertifikaat(i.v.t). Bewys van woonadres en werk/besigheid. Aansoekers wat huidiglik werksaam is sal voorkeur kry.
‘n Onderhoud sal gevoer word deur ‘n SAPD paneel indien aansoeker gekortlys is en psigometriese geslaag het. Vir meer besonderhede kontak ao Amanda Lordan by die Mosselbaai-polisie op (044 606 2800/5).
Become a police reservist
The South African Police Service need members of the community that are energetic, intelligent, physically fit and dedicated to serve their community on a voluntary basis (you will not receive remuneration as reservists, assisting SAPS in our fight against crime).
You will be expected to perform a minimum of sixteen(16) hours voluntary duty per month.
Basic appointment requirements
1. SA Citizenship by birth.
2. Between 20 and 50 years old.
3. Past a medical test which includes physical and mental fitness, including psychometric assesments.
4. Be of good and sound character, for which background enquiries must be obtained.
5. Be inpossession of a Grade12 certificate.
6. Be able to speak and write at least two official languages, of which one must be English.
7. Allow his fingerprints and DNA sample to be taken.
8. Complete an assessment questionare.
9. Applicant will be vetted(researched) and sreened.
10. Undergo training for six months during weekends and after normal working hours.
11. Must not have a criminal record or any cases criminal or departmental pending against him/her(Fingerprints will be taken)
12. No tattoos that will be visible whilst wearing a police uniform.
13. Drug usage and excessive alcohol abuse is not allowed.
14. Needed: Are certified copies of ID, Drivers Licence and Marriage Certificate(i.a),
Proof of residence and employment. Applicants who are currently employed will receive preference.
An interview will be conducted by a SAPS panel if shortlisted and after passing of psychometric tests.
For more information contact wo Amanda Lordan at the Mossel Bay Police on (044 606 2800/5).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'