Update
OUDTSHOORN NUUS - Die eienaar van die vliegtuig wat omgekom het was Doug Delange van Loodsfontein Boerdery naby Graaff-Reinet.
Die identiteit van die passasier is nog nie bekend nie.
Die vliegtuig wat volgens inligting vanaf George opgestyg het is gistermiddag om 14:00 in Graaff-Reinet verwag.
Nadat dit nie opgedaag het nie is die amptelik om 15:30 as vermis aangemeld en daar is met 'n soektog begin.
Volgens kaptein Malcolm Pojie ondersoek die polisie en die Burger Lugvaart Owerheid die ongeluk.
Lees 'n vorige artikel: Ligte vliegtuig val buite Oudtshoorn
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'