MOSSELBAAI NUUS - Willie Seconds, 'n inwoner van KwaNonqaba is 'n groenteboer van formaat.
Willie benut alle ruimtes rondom sy huis sodat hy groente kan plant.
Hier spog Willie met sy wortel- en beet-oes. Willie meen dat hy baie spaar deur sy eie groente te kweek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'